(+27) 71 672 9988 Ruan@pixelsmithstudios.com

Sonder dat ons weet – Afrikaans Poem

Sonder dat ons weet het ons mekaar se gedagtes gelees en sonder dat ons weet het ons geweet wat ons van mekaar wil hê Sonder om ‘n woord te spreek Sonder om iets regtig te sê Het ons geweet wat ons pla en sonder dat ons weet het ons iets gebou wat niemand ooit kan breek   Sonder dat ons weet het iets tussen ons ontwikkel opgekruip en ons heeltemal verras   Dit alles sonder dat ons weet (En sonder dat ek weet Ek het nou eers besef Jy het ‘n gat gevul wat lankal nie wou...